Back Button

BevCric Vakansie Kliniek

Hosted By
Venue
Various Schools
Info

BevCric Junie Vakansie Kliniek

20 tot 22 Junie 2019 

Met die krieket seisoen om die draai het ons as Bevcric dit goed gedink om ‘n voorbereidings program vir die vakansie te reël vir ons krieket leerders. Die week sluit nie net oefeninge maar ook wedstryde in. Die doel is om die leerders voor te berei vir die nuwe krieket seisoen.  Ons verskaf gekwalifiseerde afrigters vir die 3 dae om met leerders te werk.

Wat is die doel van die program / kliniek:

Graad R

  • Leerders leer die nodige vaardighede van die wedstryd formaat.
  • Leerders raak gewoond aan die harde bal en leer hand-en-oog koördinasie.
  • Leerders leer die krieket vaardighede van boulwerk , veldwerk en kolfwerk.

Graad 1

  • Leerders word weer herinner aan wedstryd formaat en aspekte rondom dit.
  • Nuwe leerders wat nie deel was van program laas jaar nie vang op met die nodige vaardighede en reëls omtrent die Bev Krieket program.
  • Leerders leer die doel van spanwerk en ook hoe om op ʼn positiewe manier krieket te speel.

Graad 2

  • Leerders leer die nodige vaardighede van groter veld en formaat wat skuif na T20
  • Afstand van boulwerk en kolfwerk word langer en verder en hiermee word hulle geleer om aan te pas by die groter veld
  • Leerders leer die rotering proses en die veranderinge wanneer dit kom by veldwerk

 

Oefen Tye

Tyd en Datum:

Ouderdomme:

Skool:

20 Junie - 8:00-11:00

6-8 Jaar

Rooihuiskraal

20 Junie -12:00-15:00

6-8 Jaar

Louis Leipoldt

21 Junie - 8:00-11:00

6-8 Jaar

Hennopspark

21 Junie – 12:00-15:00

6-8 Jaar

Elarduspark

 

Wedstryd Dag

Datum: 22 June 2019

Tye: Sal later bevestig word sodra ons finale speler getalle het

Plek: Laerskool Rooihuiskraal

 

Koste: Gratis vir aktiewe lede van die BevCric Legends en BevCric Preseason programme. R160 vir NIE – LEDE.

 

Vir meer inligting, kontak Keith by +27 64 515 1289 of per epos Keith @ Centurion Cricket

 

 

Terms a Conditions Apply, E&OE

Entry Fee Options:
Aktiewe Lid
R0.00
Nie Aktiewe Lid
R160.00
Last Date To Register
2019-06-19
Start Date
2019-06-20 17:00:00
End Date
2019-06-22 17:00:00
Terms & Conditions