Back Button

BevCric ELITE - Club Cricket

Hosted By
Venue
Hs Eldoraigne / Ls Hennopspark
Info

Alle Gr3 Spelers,

Al ons graad 3 spelers het verlede jaar in ons BevCric T20 liga deelgeneem en baie goeie blootstelling aan volwaardige krieket gekry ten voorbereiding vir ons skole liga.

Ons het ‘n addisionele indeling in die Titans krieket unie se klub liga gekry om ‘n span saam stel wat hierdie kwartaal daarin gaan deelneem.

Dit is volwaardige krieket en sal ‘n BAIE goeie geleentheid vir spelers bied om aan kompeterende krieket gewoond te raak met die oog op die skool liga hierdie jaar.

Hierdie geleentheid gaan spelers beslis ‘n voorsprong gee in hulle voorbereiding vir die skool seisoen.

Indien jy wil deelneem, gaan registreer op die volgende link:

Oefeninge gaan by Laerskool Hennopspark op Vrydae middae 16:00 plaasvind.

 

Kostes beloop R800 vir die kwartaal en sluit die volgende in:

  • Oefensessies
  • Wedstryde
  • Hemp en pet
  • Alle registrasie fooie

Daar was ongeveer 200 spelers wat aan die T20 liga deelgeneem het, ons het slegs plek vir 15 in hierdie groep. 

Proewe sal Donderdag, 24 Januarie 18:00 en Vrydag, 25 Januarie 18:00 by Hoërskool

Entry Fee
R 0.00
Last Date To Register
2019-01-31
Start Date
2019-01-15 14:00:00
End Date
2019-04-01 14:00:00
Terms & Conditions