Back Button
Sign Up

RHK Krieket Toer 2019

Hosted By
Venue
Laerskool Rooihuiskraal
Info

 

Laerskool Rooihuiskraal

2019 Krieket Toer

1 - 5 Julie - Ouderdomme O/2 – O/13,

wedstryde by Midstream Ridge

Dit is ‘n tuis toer vir ons spelers om dit so bekostigbaar en ook so gemaklik as moontlik te maak.

Ons gaan aan die Midstream Ridge SPUR Krieket Toernooi deelneem en al ons wedstryde sal by Laerskool Rooihuiskraal plaasvind.

Wat die toer insluit:

  • Middagetes
  • Alle wedstryde wat gespeel word
  • Afrigting vir die verskillende spanne
  • Spanbouprogramme
  • Alle fasette van die spel word behandel (boulwerk , veldwerk , kolfwerk en paailtjiewagter)
  • Spelers kry blootstelling om teen verskillende skole te speel

Die week se program sal nader aan die tyd bevestig word en vir die spelers deurgegee word.

Alle wedstryde* en oefeninge sal by Laerskool Rooihuiskraal wees.

Spanne gaan 'n oefensessie asook 'n wedstryd elke dag hê.

*Die laaste dag se wedstryd mag moontlik weggespeel word, inligting sal aan die betrokke ouderdomsgroepe deurgegee word sodat reëlings getref kan word.

 

Let wel daar kan slegs 12 spelers per span ingesluit word op die toer en dit is uiters belangrik dat spelers so spoedig moontlik registreer.

 

Vir enige navrae kontak gerus Keith Slater by:

Sel no : 064 515 1289

Epos : Keith Slater 

1 - 5 Julie - Ouderomme O/12 – O/13,

wedstryde by Midstream Ridge

Terms a Conditions Apply, E&OE

Entry Fee
R 1000.00
Last Date To Register
2019-06-30
Start Date
2019-07-01 09:30:00
End Date
2019-07-05 09:30:00
Terms & Conditions